'n Mens kry een geleentheid om te lewe- vier dit!

Thursday, March 21, 2013

Die Stadigste Fietsryer in Nylstroom...

Ek het so pas my Argus resultate vir 2013 gaan soek, en toe op hierdie pragtige tabel afgekom by Racetec...
Dit bewys weer my stelling dat ek die stadigste fietsryer in Nylstroom is... Maar ek maak elke keer klaar...


Ek is bang om 'n foto hier by te sit, want ek is ook die lelikste fietsryer in Nylstroom... :-)

Verlede jaar die Vrydag voor die Argus, by Moyos by Eden on the Bay...

3 comments:

  1. Replies
    1. Kyk die mooi haarstyl met die fietshelmet en die Suidooster...

      Delete
    2. Vir wat betaal mens dan nog ten duurste om dit te laat styleer!

      Delete

En jy daar, wat sĂȘ jy?