'n Mens kry een geleentheid om te lewe- vier dit!

Tuesday, July 26, 2011

Wat sê die Pastoriemoeder nou eintlik vir ons???


In ons kombuis is daar 'n kennisgewingbord, bokant die stoof.  Daarop skryf ons die menu van die dag, of persoonlike boodskappe.

In die Pastoriemoeder se handskrif het hierdie een vandag verskyn- sien bo!

Ek is mos nou nie eintlik altyd so Clued- Up oor wat in 'n vrou se hart aangaan nie.  Wat sou julle sê is hier aan die gebeur?

5 comments:

  1. For the English friends using translation function, the blackboard reads:
    "Everyone is moaning and groaning about Mom's foul mood..."

    ReplyDelete
  2. Klink asof die pastoriemoeder effe ongedurig voel. 'n Bederfie is dalk in orde? Blomme/sjokolade/bederfie by 'n spa?

    ReplyDelete
  3. Ek sou se julle moet almal vir pastoriemoeder uitlos, sy soek bietjie spasie... Ek dink sy sal julle laat weet wanneer dit ok is om weer te praat - stem saam met die voorstel hierbo - ek dink 'n spa bederfie gaan 'n baie goeie 'move' wees!

    ReplyDelete
  4. Die Spa klink fantasties, en ek sou regtig as ek kon dit gedoen het, sy verdien dit en sy sal dit baie geniet. Ons is net so bietjie broke op die oomblik, so tussen die afhandeling van my droom en die nader kom van haar droom...

    ReplyDelete
  5. Ek dink ook ma het 'n bietjie bederf tyd en spasie nodig. :-)

    ReplyDelete

En jy daar, wat sê jy?