
In elk geval, Anja, baie welkom in die grootmenswêreld van stywe begrotings, nuwe liefdes, karre wat gestamp word, min slaap voor groot eksamens, gesels saam met vriendinne by die Square, misverstande met jou ouers...
Al hierdie dinge maak die lewe net meer interessant, en hierdie dae van jou lewe sal jy nog onthou as van die mooiste tye ooit. Sweef soos 'n arend...
No comments:
Post a Comment
En jy daar, wat sê jy?