Ouma Nell-Marie en Stephan |
Ewald en Bernard |
Anja en haar tannie Liezel- die Rooi Brigade... |
En nou kom Annelie by... |
Die Boodskap van Kersfees is baie belangrik, die mense in ons lewens is BAIE belangrik, en dan is daar nog so 'n laaste ou ietsie wat die kinders vaagweg onthou...
Ons Kersfees is baie lekker vanjaar- hoop julle s'n is/was ook die moeite werd gewees!
No comments:
Post a Comment
En jy daar, wat sê jy?